Sidney Blackmer

Sidney Blackmer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sidney Alderman Blackmer
Geboorte 13 Julie 1895
Salisbury, Noord-Carolina, Verenigde State
Sterfte 06 Oktober 1973 (op 78)
Manhattan, New York, New York, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1914-71
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sidney Blackmer (13 Julie 1895 – 6 Oktober 1973) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Count of Monte Cristo (1934), In Old Chicago (1938), High Society (1956), en Rosemary's Baby (1968).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search